MK & R Self-Catering Guest House
Beskrywing
Hierdie eenhede bied elk slaapplek vir 2 gaste, is ingerig met 'n gemaklike koningingrootte-bed en is volledig gemeubileer om 'n luukse verblyf te bied. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan vermaak geniet met Google TV en verbind bly met gratis Wi-Fi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes met twee jong kinders. Dit is gemeubileer met 'n gemaklike koningingrootte-bed en slaapbank. Dit is volledig gemeubileer om 'n luukse verblyf te bied. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan vermaak geniet met Google TV en verbind bly met gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Uys Krige Street, Randhart, 1449, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang