MK & R Self-Catering Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Uys Krige Street, Randhart, 1449, Gauteng
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
MK & R Selfsorg Gastehuis is 'n bekoorlike en volledig gemeubileerde gastehuis in die veilige en rustige Alberante-dorpie in Randhart. Hierdie verwelkomende toevlugsoord bied maklike toegang tot hoofweë en is sentraal geleë naby 'n gholfbaan, skole, winkelsentrums, casino's en 'n verskeidenheid restaurante.
Verblyf word in 2 eenhede aangebied. Een eenheid kan elk 2 gaste akkommodeer, die ander tot 4 gaste. Hulle is gemeubileer met 'n gemaklike koningingrootte-bed, 'n slaapbank in een eenheid, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan vermaak geniet met Google TV en in verbinding bly met gratis Wi-Fi.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Of gaste nou op soek is na 'n verblyf van 1 nag of 'n langertermyn-opsie, hierdie gastehuis bied 'n gemaklike en gerieflike basis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kim Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 49 Uys Krige Street, Randhart, 1449, Gauteng
- Gaste dink MK & R Self-Catering Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Uys Krige Street, Randhart, 1449, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang