Successfully reported
+12

Mkolo Selfsorg Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis Gravel Road, Farm Benedict, Swartwater, 0622, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mkolo Selfsorg Akkommodasie is op die oewer van die Limpoporivier geleë, 38 km vanaf Swartwater, 100 km vanaf Alldays en 155 km vanaf Lephalale, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n heeltemal privaat en rustige wegbreek.

Hierdie knus oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne, handdoeke, asook ekstra warm komberse word voorsien.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n aparte opwasarea vir skottelgoed.

Buite die eenheid is daar 'n privaat patio met buitesitplek en braaigeriewe wat die ideale plek is vir gaste om te ontspan terwyl hulle oor die rivier uitkyk. Dié eiendom is ideaal vir voëlkykers en die eiendom bied gaste voetpaadjies met interessante waarnemings.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Ligging

  • Du Plessis Gravel Road, Farm Benedict, Swartwater, 0622, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis Gravel Road, Farm Benedict, Swartwater, 0622, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA539ab553f70b3651e3ec1669c0005517de8426ce7e5ad04073d4cc62fabeef7bb5310aa346b1136fb64794647fd835afa19b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense Du Plessis Gravel Road Farm Benedict 0622 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.597403402916 28.326232731342
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang