Successfully reported
+40

Mkomazana Mountain Cottages

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Pass Road, Sani Pass, Southern Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mkomazana Mountain Cottages is geleë binne die oorgrensvredespark aan die voet van die Sanipas. Die lodge staan in die luisterryke Sani-vallei, 'n hemel vir natuurliefhebbers en moontlik een van die Suidelike Drakensberg se bes bewaarde geheime.

Die lodge het 5 eenhede waaruit jy kan kies. Elke eenheid/huis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, breekware, eetgerei, beddegoed, handdoeke en braaigeriewe. Die eenhede word daagliks skoongemaak en hout is te koop.

Gaste kan 'n groot verskeidenheid fauna en flora verwag, soos otters, bobbejane, ribbokke, elande en die groot verskeidenheid voëls, soos die witkruisarend, baardaasvoël en visarend. Daar is ook rotstekeninge in die omgewing en pragtige natuurskoon in die omgewing: watervalle, glashelder bergstroompies, poele en damme in die omgewing.

Die lodge is perfek geleë vir 'n groot verskeidenheid buitelugaktiwiteite. Gaan stap in die Drakensberge, vang forel teen 'n ekstra fooi, swem in die helder bergpoele, ry bergfiets, of stof jou verkyker af vir voëlkyk. Al hierdie aktiwiteite kan van die eiendom af gedoen word.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Harry P
Saam met lewensmaat
5.0
Ag, sommer net lieflik en knus! Baie lekker! Pragtige kothuis. Stone cottage was ons verblyf vir 2 nagte. Net die badkamerdeur kort bietjie liefde!
Jan 2024
Belinda M
Saam met lewensmaat
4.8
Perfect proximity to Sani Pass. What a wonderful find at the foot of Sani Pass. The proximity for an early morning dash up the pass is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Marc K
4.8
Great stay. Had a great stay, lovely fresh scones in the morning. Location is perfect, very peaceful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Nico R
Saam met lewensmaat
4.8
Lekke gebly op 'n pragtige en rustige plek. Ons het baie lekker gebly in Mkomazana Mountain Cottages. Dit was buite seisoen en ons het die plek feitli...
Sien meer
Jul 2024
Harry P
Saam met lewensmaat
4.6
Varsgebakte skons by jou deur, afgelewer deur die netjieste, vriendelikste dame. Baie lekker! Net die badkamerdeur in die stenen huisie waar ons gebly...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Keshnee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Sani Pass Road, Sani Pass, Southern Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mkomazana Mountain Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Pass Road, Sani Pass, Southern Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cc3cb838170da60dedf9cba143c713201d5eba9ffc4ce21045a7834485bc43bea75dea3fa77d83a3aa97dd5cce604b23974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Sani Pass Road Sani Pass 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.631013678286 29.419026374817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang