Mkumbi Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D70 Road, LOT H 104 Farm, 09, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mkumbi Farm is 'n lieflike selfsorgkothuis wat ideaal geskik is vir 'n gesin of groep vriende en is op die Mkumbi Wild Farm geleë. Dit bied aan gaste rustigheid terwyl dit deur die natuur omring word.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 kinderbeddens. Die tweede badkamer is ingerig met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer met lugversorging is ingerig met gemaklike rusbanke.
Gaste buite het toegang tot 'n onderdakstoep, braaigeriewe en 'n swembad op die perseel. Hierdie eiendom word omring deur die natuur, wat 'n lieflike buitelugruimte bied vir gaste om te ontspan en hul tyd in die rustige omgewing te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Rudi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- D70 Road, LOT H 104 Farm, 09, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mkumbi Farm het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D70 Road, LOT H 104 Farm, 09, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang