Successfully reported
+34

Mkumbi Farm

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D70 Road, LOT H 104 Farm, 09, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mkumbi Farm is 'n lieflike selfsorgkothuis wat ideaal geskik is vir 'n gesin of groep vriende en is op die Mkumbi Wild Farm geleë. Dit bied aan gaste rustigheid terwyl dit deur die natuur omring word.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 kinderbeddens. Die tweede badkamer is ingerig met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer met lugversorging is ingerig met gemaklike rusbanke.

Gaste buite het toegang tot 'n onderdakstoep, braaigeriewe en 'n swembad op die perseel. Hierdie eiendom word omring deur die natuur, wat 'n lieflike buitelugruimte bied vir gaste om te ontspan en hul tyd in die rustige omgewing te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Susan L
Saam met vriende
5.0
Great stay. We will visit again. We had a great stay even in the rain. Everything was clean and the cottage well stocked. Great directi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jaap V
Gesin met tieners
4.8
Rustige bos ervaring met gemaklike skoon akkommodasie omring deur wild en voëls. Ons het 'n kort gesin wegbreek gedoen met die oog om Hluhluwe wildtui...
Sien meer
Aug 2025
Paddy C
Gesin met klein kinders
4.8
Z. We had the most delightful and peaceful stay at this very comfortable 5/6 sleeper cottage, with the convenience of 2 bathrooms. Our ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Gerhard K
Gesin met tieners
4.2
Baie stil en rustig. Met wild wat naby die huis rondloop. Baie lekker gebly. Ou plaashuis wat omskep is in 'n selfsorg gastehuis. Grondpad vanaf teerp...
Sien meer
Jul 2025
Alex B
Saam met vriende
4.0
Rustig en stil. Baie lekker, my bejaarde ma kon maklik oor die weg kom, aangesien daar net een of twee trappies is en sy naby 'n badkamer kon slaap.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • D70 Road, LOT H 104 Farm, 09, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mkumbi Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D70 Road, LOT H 104 Farm, 09, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3002a1bf7f26e2c2cecde3dd0ad38c0041d7aaf63d5bef3d080ed33a0beeaa0ca9246e1f525b86c07d61864d61f62d26458?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 D70 Road LOT H 104 Farm, 09 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.033192520573 32.323812960146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang