ML Views
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Waldron Close, St Helena Views, Entrance 2, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
ML Views is 'n selfsorghuis met 3 slaapkamers in St Helenabaai en bied slaapplek aan 6 gaste. Dié vakansiehuis is naby die strand en bied wonderlike uitsigte oor die see vanaf die slaapkamer, kombuis en leefareas.
Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie slaapkamer het 'n balkon wat spog met pragtige uitsigte. Die ander 2-slaapkamers is onder geleë en elkeen het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die eetarea het 'n ingeboude braai, 'n etenstafel met 6 stoele en 'n balkon wat 'n uitsig oor die see het.
Toegang tot gratis WiFi en eksklusiewe DStv is beskikbaar. Die huis het ook 'n motorhuis met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Landie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Waldron Close, St Helena Views, Entrance 2, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink ML Views het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Waldron Close, St Helena Views, Entrance 2, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang