Mlele Creek
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 440 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mlele Creek is 'n pragtige selfsorghuis in die Riverclub-oord in die hartjie van Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek met vriende en familie, aangesien dit naby gewilde strande en die middedorp is.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.
Hierdie leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Gaste het toegang tot die oord se geriewe en aktiwiteite wat 'n gemeenskaplike swembad, rivierfront, tennisbane en muurbalbane insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 88 Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Mlele Creek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang