M&M Guest Cottage
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Price Road, Illiondale, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
M&M Guest Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die eienaar se perseel. Dit bied knus en gerieflike verblyf en is naby winkelsentrums en die O.R. Tambo Lughawe. Dit is dus ideaal vir gaste wat verblyf soek na aan geriewe of gaste wat op reis is.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n dubbelbed en 'n matras wat slegs geskik is vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 48 Price Road, Illiondale, Edenvale, 1609, Gauteng
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Price Road, Illiondale, Edenvale, 1609, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang