Mmpula Paradys Bosveld Lodge
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mmpula Paradys Bosveld Lodge, Moedwil, 0315, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mmpula Paradys Bosveld Lodge is 31 km buite Rustenburg geleë en bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir sakereisigers, paartjies, gesinne of groot groepe vriende.
Die akkommodasie is rustiek met 'n warm en verwelkomende atmosfeer en word aangebied in 'n verskeidenheid chalets, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook gemeenskaplike badkamers op die perseel beskikbaar. Daar is nou ook 'n karavaanpark beskikbaar, met elektriese aansluitingspunte en 'n gedeelde ablusieblok.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe soos 2 volledig toegeruste kombuise, 'n konferensielokaal, 'n speelarea vir kinders, 2 groot boma's, 1 verhitte swembad en 1 koue swembad.
Daar is 'n wye verskeidenheid algemene vrylopende wild en voëlspesies op die perseel. Nabygeleë aktiwiteite sluit in staproetes, voëlkyk, wildritte, swem, vierwielmotorfietsritte en romantiese pieknieks.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mmpula Paradys Bosveld Lodge, Moedwil, 0315, Noordwes
- Gaste dink Mmpula Paradys Bosveld Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mmpula Paradys Bosveld Lodge, Moedwil, 0315, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang