Modderfontein Plaas Kampeerterrein
Beskrywing
Modderfontein het 15 ongemerkte staanplekke wat privaatheid bied, maar ook ideaal is vir groter groepe wat saam reis. Die kampeerplekke het nie elektrisiteit nie. Daar is 2 netjiese, geteëlde ablusieblokke en warm water word voorsien deur 'n donkie. Die ablusie-geriewe is rolstoelvriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kamp. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let wel dat daar nie elektrisiteit op die perseel is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 90 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 06:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Modderfontein Farm, Off the R355/Kleinzee Road, 10 km from Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang