Successfully reported

Modderkloof Farm Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louese P
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Asemrowend. Die plaas is ongelooflik mooi en netjies. Ek en my dogter het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tranquil. Very peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maré D
1 nag
5.0
Sep 2025

Vreeslik lekker gebly, als wat mens nodig het. Baie netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beslis gerieflik vir 'n rustige wegbreek tussen berghange van die Paarl. Gerieflik naby alle dienste. Pragtige omgewing. Fasiliteite voldoende vir selfsorg. Gasvrou se ontvangs baie gaaf en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moniek D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

A lovely stay in a beautiful setting. It was a lovely stay on a beautiful farm and we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anjo N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflik met alles wat jy benodig. Baie gerieflike plek met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gayle O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We needed a nice peaceful stay. Peaceful, serene and so relaxing. Friendly service and definitely will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shané S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Beeldskoon, rustig, gemaklik. Yes, yes, yes, ek het lekker gebly! Dit is beeldskoon, die blyplek is netjies en goed toegerus, die gasvrou is 'n absolute ster, en die honde is oulik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Relia O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Pragtige area, ruim akkommodasie. Ons het dit baie geniet. Die akkommodasie was ruim en gemaklik. Die uitsig en area pragtig. Die stap tussen die wingerde was pragtig en ons het die honde baie geniet. Lieflike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerweder Road, Klein Drakenstein, Paarl, 7645, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3YzI4ZWIyLTVmNTctNDA5MC1hNTEwLTM0ZGQ2OWRlMjdlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 Keerweder Road Klein Drakenstein 7645 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731495905946 19.044498056173
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang