Modern CBD Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Jetty Street, Hyde Park Apartments Unit 23, Cape Town CBD, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Modern CBD Studio is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Kaapstadse middestad. Dit bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf met maklike toegang tot restaurante, winkels, en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Hierdie woonstel bied 'n perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.
Hierdie ateljee is op die tweede verdieping geleë en bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n Juliet-balkon en 'n eetarea geniet. Besienswaardighede soos die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (CCTIC), die Artscape-teater, Loopstraat en die V&A Waterfront is almal naby. Kaapstadse Internasionale Lughawe is ongeveer 20 km weg.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Jetty Street, Hyde Park Apartments Unit 23, Cape Town CBD, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Jetty Street, Hyde Park Apartments Unit 23, Cape Town CBD, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang