Modern Central 1 Bedroom
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Modern Central 1 Bedroom is 'n opgeknapte woonstel in die dorpie Stellenbosch wat deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate van Jonkershoek en Simonsberg omring word.
Dié woonstel het lugversorging, beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Daar is 'n balkon met gemaklike buitesitplek. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf is stapafstand vanaf winkels, restaurante en wynkroeë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marquerite Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Modern Central 1 Bedroom het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang