Successfully reported

Modern Goldfields Apartment

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Sake V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Clean. Clean place and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Comfortable and accommodating. Our stay was wonderful and warm. The host is fantastic and helped us with everything we needed. When we needed an extra night's stay, he juggled around to help accommodate us at a busy time, which was very much appreciated. The lunch packs were also delicious! Thank you for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theoniel P
1 nag Saam met lewensmaat
0.0
Feb 2025

Rustige area en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Bronwyn K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Netjiese, skoon en veilige verblyf met vriendelike en uitstekende diens. Dis altyd lekker om meer te kry as wat mens verwag, in alle opsigte was ons verwagtinge oortref. Netjiese skoon verblyf met als wat mens benodig. Gasvryheid vanaf Christiaan en al sy personeel was uit die boonste rakke. Die kos was uitstekend and porsies oorgenoeg om enige honger maag te stil. Ligte werk selfs tydens beurtkrag en daar word moeite gedoen om aan ander behoeftes te voldoen tydens die onderbrekings. Sal definitief aanbeveel en weer 'n draai daar maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Modern Goldfields Apartment
Pieter, baie dankie dat jy die tyd afgestaan het vir die resensie. Ek is bly dat julle jul tyd hier by ons geniet het. Dis goed om te weet dat ons iets reg doen! Ons sien uit na julle volgende kuier.

Magritha J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Perfek! Ons suite was silwerskoon, bitter vriendelike diens en 'n ongelooflike lekker ontbyt! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Modern Goldfields Apartment
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly dat ons julle verblyf in Virginia lekker kon maak. Julle was puik gaste. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Charne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was 'n fantastiese kuier gewees. Die eienaar is tops, plek is baie skoon en netjies. Baie dankie vir die moeite en vriendelike diens! Sal beslis jul aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Modern Goldfields Apartment
Baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly dat julle lekker kon bly by ons. Ons sien julle hopenlik binnekort.

Andries D
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Gerieflik geleë met 'n gasvrye eienaar en personeel. Al die nodige geriewe vir veilige oornag en ontbyt. Christoff en personeel is baie vriendelik. Slaap gerus daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ravin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

What a pleasurable stay. Incredibly friendly and professional. Really went the extra mile even when we booked at short notice. Morning breakfast was served with the friendliest staff and truly made us feel at home. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franci J
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jul 2021

Warm en veilig geslaap. Baie lekker ontbyt, met tuisgebakte souttert en vele ander bykosse. Vriendelike bediening. Aanbevelings: Beter ontvangs met aankoms; nie baie duidelike inligting nie. Instandhoudingswerk plek-plek nodig. Sleutels moet heel en beskikbaar wees. Webbladfoto's/voorstelling skep hoër verwagtinge as werklikheid.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leila G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Nov 2019

Vriendelike ontvangs en lekker ontbyt! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 105
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 105
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Riverside Drive, Virginia, 9430, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3221d120fee9f56a28f4c0208dd326645d452c627bf34fa17d1220b6574e7d22c44c6e1854b6cee55475fa37831f2ce4026f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 47 Riverside Drive Virginia 9430 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.077876501962 26.878395038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang