Successfully reported
+63

Modern Goldfields Apartment

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Riverside Drive, Virginia, 9430, Vrystaat
  • Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Modern Goldfields Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf vir 3 volwassenes in 'n ruim eenslaapkamerwoonstel in die dorpie Virginia in die Goudveldstreek in die Vrystaat.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n enkelbedslaapbank.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n gasbraai. Die woonstel is ook toegerus met WiFi, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Ontbyt is ingesluit.

Alternatiewelik het ons 2 standaardkamers beskikbaar. Een gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede met 'n keuse van 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met mekaar as dit saam bespreek word. Ontbyt is ook ingesluit.

Modern Goldfields Apartment is 'n ideale oornagplek vir diegene wat vanaf Kaapstad of Johannesburg reis. Goldfields Mall en Casino, sowel as 'n bioskoop en restaurante, is minder as 'n halfuur weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 47 Riverside Drive, Virginia, 9430, Vrystaat
  • Gaste dink Modern Goldfields Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 105
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 105
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Riverside Drive, Virginia, 9430, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3221d120fee9f56a28f4c0208dd326645d452c627bf34fa17d1220b6574e7d22c44c6e1854b6cee55475fa37831f2ce4026f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 47 Riverside Drive Virginia 9430 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.077876501962 26.878395038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang