Moegatle Akkommodasie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Veekraal 221 JQ, Portion 36, Brits, 0250, Noordwes
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Moegatle Akkomodasie bied verblyf op 'n wildplaas 30 km buite Brits in 'n rustieke bosveld-omgewing.
Die verblyf word in 2 selfsorg chalets, 7 perma-safaritente en kampterreine met kragpunte en ablusiegeriewe.
Die safari-tente het enkelbeddens, elektrisiteit en waaiers. Die tente is naby ablusiegeriewe, die swembad en 'n kroeg.
Gaste kan van al die geriewe op die perseel gebruik maak wat die swembad, braaigeriewe en 'n kroeg. Rugby word vertoon op grootskerm op aanvraag. Doendinge op die plaas sluit wildritte, voëlkyk, 4x4-roetes en bergfietsroetes. Daar is 'n klein venue vir troues, jaareindfunksies, rampartytjies en verjaarsdae.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Farm Veekraal 221 JQ, Portion 36, Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink Moegatle Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Veekraal 221 JQ, Portion 36, Brits, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang