Elgin River Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arieskraal Portion 14, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Elgin River Lodge is in Grabouw en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, plaasstalle en markies. Dis die ideale bestemming vir diegene wat van die stad wil ontsnap.
Verblyf beskik oor 2 chalets en 1 villa met slaapplek vir 18 gaste. Elke chalet het 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer, WiFi en tee-en koffiemaakgeriewe. Chalet 3 het 'n kombuisie, 2 vuurputte en 'n klein warmswembad.
Daar is WiFi, 'n restaurant, kroeg, 'n speletjieskamer en 'n lughawependeldiens op versoek beskikbaar. Gaste kan voëlkyk, bergfietsry, swem, wateraktiwiteite en riviervaarte geniet.
Neem asb. kennis dat terwyl die plaaspaaie na die Villa oorgedoen is, sal ons aanbeveel dat geen lae motors die Villa-avontuur aanpak nie. 'n 4x4-voertuig is 'n moet, veral in die nat weer.
Doendinge in die omgewings sluit perdritte, boomtoptoere, wynproe, fietsry en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mofam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Arieskraal Portion 14, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink Elgin River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arieskraal Portion 14, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang