Successfully reported

Mogodi Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 928 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Carol C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Value for money. The stay was excellent. We stayed in the hotel rooms, but the shower in the bath was an issue. Proper showers would be appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pragtig skoon verblyf en mooiste natuur. Ons het heerlik gebly! Baie dankie. WiFi wou net nie opvang nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharonann D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect. It was perfectly situated, an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjies. Baie lekker gebly. Presies soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Dit was baie lekker gewees soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly, baie sentraal. Baie lekker gebly, het nie klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elardus B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Great views and proximity to Graskop Lift Co, which must be visited! Nice setting, close to Graskop Lift Co. Lovely views. Only 1 toilet in a two-bedroom chalet, so staying as separate couples can be awkward. TV very small and not a smart TV, extremely limited in channels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Great place to stay with awesome activities right next door. Brilliant! Super nice chalet with incredible surroundings. Great water pressure and super comfortable beds. It is also right next door to the Graskop Gorge. Exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Was lekker. Stel voor die beddegoed kry bietjie stasoft vir 'n sagter reuk. Was heerlik en pragtig skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gemaklik met alles wat benodig was. Ons het lekker gebly. Die kaggel was goed in die koue weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 928

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R600
R 600 R 480
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
R 600 R 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R 600 R 480
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kowyns Pass Road, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85aba5429d333eca0f858630b446130313d82cacaf484920aa9e21d0a2fe490343143bff896b592b5d237ab2ea8219ba4770?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag (plek vir 2) 928 5 1 5 Kowyns Pass Road Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -24.943424709298 30.840318202972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang