Mogodi Lodge
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 26 Mei 2025 tot 30 Nov 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kowyns Pass Road, Graskop, 1270, Mpumalanga
-
Vanaf
R600R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mogodi Lodge bied verblyf in Graskop, Mpumalanga. Dit is uitstekend geleë, net 50 m vanaf die Graskopkloof-valle, met 'n manjifieke uitsig oor die Mpumalanga Laeveld. Dit is die ideale ligging vir gaste om die oorvloedige natuurskoon van die area te geniet.
Akkommodasie is op die kloof geleë en bestaan uit 1-slaapkamer-chalets, 2-slaapkamer-chalets, hotelkamers en rugsakreisigerkamers. Alle eenhede is ingerig met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.
Gaste is welkom om rondom die groot swembad te ontspan en die Mpumalanga-son te geniet. Vir die avonturier is daar 'n Graskop Gorge Lift Company en Big Swing and Zipline reg langs Mogodi Lodge.
Die lodge is net 1 km suid van Graskop en binne 49 km van die Krugerwildtuin af. Besienswaardighede in die nabygeleë omgewing sluit God's Window, Bourkes Luck Potholes, die Blyderivier-canyon en vele ander bekende watervalle in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 928
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Kowyns Pass Road, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Mogodi Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kowyns Pass Road, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang