Moholoholo Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Brooklyn Farm 426, Cnr D70 and D3934 Road, Ga-boelang Ward 15, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Moholoholo 'the very great one' is 'n lodge en konferensiesentrum in privaat besit in Ga-Boelang, Mpumalanga. Die lodge is ideaal geleë vir uitstappies na die Krugerwildtuin sowat 40 km verder, Blyderiviercanyon, Bourke's Luck Potholes, Pelgrimsrus, Graskop en Sabie.
Moholoholo Lodge bied verblyf in 8 individuele chalets. Elke chalet het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n rusbank, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n staanwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke chalet het 'n skuifdeur wat na 'n privaat patio met 'n tafel en stoele oopmaak.
Neem asseblief kennis dat die verblyf deur middel van 'n grondpad bereik word en gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor bespreking.
Die lodge se à la carte-restaurant is 7 dae per week oop. Gaste kan 'n duik in die swembad neem om af te koel. Die lodge is ook 'n ideale trou- of konferensie-venue, en bied 2 funksie-lokale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Ronnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Brooklyn Farm 426, Cnr D70 and D3934 Road, Ga-boelang Ward 15, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Brooklyn Farm 426, Cnr D70 and D3934 Road, Ga-boelang Ward 15, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang