Successfully reported
+52

Die Geel Posbus

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 14 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 423 Stonewall Lane, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 145 R764 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Geel Posbus bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf, sentraal geleë in Faerie Glen, Pretoria, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 2 goed ingerigte eenhede, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie, sitkamer en eetarea. Die slaapkamers spog met gemaklike beddens en privaat badkamers, met linne en badhanddoeke voorsien. Vir gaste se vermaak is elke eenheid toegerus met 'n slim-TV met Netflix en bied gratis WiFi-toegang, sowel as 'n toegewyde werkspasie. Daarbenewens het die eenhede toegang tot draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die ligging van hierdie eiendom is gerieflik naby hospitale, restaurante, winkels en gewilde fietsry- en staproetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Diana D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Hartelike verwelkoming met die beste geriewe!
Sep 2025
Trix R
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjiese en veilige verblyf. Ons het die verblyf baie geniet. Die gasvrou was baie behulpsaam en het moeite gedoen om ons welkom te laat voel.
Jul 2025
Petrus V
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon, gemaklik. Lieflike eienaar. Baie netjies. Goed ingerig. Baie gemaklik geslaap na 'n lang reis. Eienaar was baie vriendelik en behulpsa...
Sien meer
Mrt 2025
Ivy E
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties en baie netjies. Absoluut die beste plek. Dis pragtig en ek sal beslis weer daar slaap.
Mrt 2025
Theresa U
5.0
Great spot with a caring hostess. Lovely, restful place. Good to just relax and know you are safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 423 Stonewall Lane, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Die Geel Posbus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 145
R 1 145 R 764
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 145
R 1 145 R 764
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 145
R 1 145 R 764
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 423 Stonewall Lane, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b08bd93e050f9bc8e5bff9268862dbf91e93a8b7057365ff9e6d7609a9c4ad879da6e2e1112711d38e189026b24c49d2e19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 145 nouVanaf R763 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 423 Stonewall Lane Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.785719034712 28.320678553492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang