Successfully reported
+66

Moletani Game Ranch / Wildsplaas

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Sep 2025 tot 6 Mei 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D180, Modimolle, 0480, Limpopo
  • Vanaf R850 R553 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moletani Game Ranch is chalets hoog op die heuwels met 'n uitgestrekte uitsig oor die Waterberge. Dié wildsplaas vorm deel van die Groter Waterberg-biosfeer en is perfek vir 'n safari-naweek weg van die stad. Die naaste groot dorp is Modimolle (Nylstroom) wat ongeveer 9 km weg is.

Verblyf by Moletani bestaan uit 4 selfsorg-chalets en 4 kamers wat altesaam 28 gaste kan akkommodeer.

Twee van die chalets bied elk slaapplek vir 5 gaste en spog met 'n volledige kombuis en sitarea met 'n stoep, privaat boma en braaigeriewe. Die Rhino-chalet is die naaste aan die swembadarea.

Twee van die chalets het elk slaapplek vir 4 gaste en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elkeen van hierdie chalets het ook 'n kombuisie, sitarea en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area. Hierdie twee eenhede het ook WiFi.

Al die kamers by die lodge het en suite-badkamers met storte en óf 2 enkelbeddens óf 2 stapelbeddens. Gaste in hierdie eenhede deel 'n gemeenskaplike kombuis, boma en braai-area. Hierdie kamers het ook WiFi.

Die lodge het 'n swembad en spog met twee pragtige staproetes vir gaste (6 km en 13 km).

Hangmatte, piekniekkomberse en kussings is beskikbaar om te huur.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Paul B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir jou geld. Baie rustig in die natuur met besondere wild om te sien.
Okt 2025
Yolanda B
5.0
Fantastic. What an experience. On Friday night we saw Elon Musk's Starlink satellite. The sky is perfect for star gazing. The game driv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable. Wow! Ideal place to rest your soul. Friendly staff and "Ouma", an 82-year-old lady, blew my mind. Well done to all on th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Lisa S
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik! Baie lekker. Diens was uitstekend.
Jan 2025
Zander V
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Very clean and nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the D180, Modimolle, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Moletani Game Ranch / Wildsplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 553
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 553
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D180, Modimolle, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc84774564862305164474b761b903d6ced9a605801a1165fdee39fd52e92321bc07a212704df7fb30e025f4130ea1a5c1511?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Off the D180 Modimolle 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.634903530355 28.310787124252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang