Successfully reported
+55

Molly

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Molly is 'n pragtig en liefdevol gerestoureerde oorspronklike opstal in die hartjie van Prins Albert. Molly spog deurgaans met skoonheid, karakter, luukse, gemak en geskiedenis.

Die hoofhuis het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers, albei met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbakke en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die Kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Beide die huis en kothuis het WiFi, TV, linne, handdoeke, was- en drooggeriewe en puik ingerigte kombuistoebehore en breekware.

Prins Albert is gasheer vir verskeie jazz-, klassieke musiek-, sport-, wyn- en vele ander feeste deur die jaar. Hierdie klein dorpie spog met fantastiese eetplekke, kroeë, koffiewinkels, kunsgalerye en 'n magdom fassinerende plekke om te verken. Olywe en Olyfolie is streekspesialiteite en sterk aanbeveel is die Weltevrede Fig Farm, 25 km vanaf die dorp. Die Swartbergpas is perfek vir braai, swem en stap en die uitsigte is skouspelagtig.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 31 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Molly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6590e9f6ba859bcbef93015d230a7437c2fe8120ce2597548b4485e2db6b382e7eb9c884c7a80f1a2d1d27a87a3104b1906b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 31 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.229160806029 22.029238903368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang