Successfully reported
+171

Mologa River Lodge

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift Farm 179 Portion 6, Rust de Winter, 0405, Limpopo
  • Vanaf R540 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Mologa River Lodge is 'n pragtige bosveldlodge, geleë op die Elandsrivier. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne natuurontvlugting.

Gaste het 'n keuse tussen 3 Super Deluxe-kamers en 5 luukse chalets. Elke kamer beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, satelliet-TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamers het 'n bad en stort, en sommige eenhede spog ook met 'n buitestort of -bad. Sommige van die chalets het 'n privaat dek met uitsigte oor die Elandrivier en die omliggende bosveld.

Die lodge het 'n boma-vuurput, gedeelde sitkamer, gimnasiumgeriewe, 'n gemeenskaplike swembad, 'n spa en 'n restaurant. Gaste kan maaltye in die eetarea geniet en drankies in die kroeg. Daar is WiFi beskikbaar in alle kamers en die hooflodge. Mologa River Lodge is sowat 39 km vanaf die Ndlovu-hek van Dinokeng Wildreservaat geleë, en 90 km vanaf Pretoria waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan vind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Soleta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Buffelsdrift Farm 179 Portion 6, Rust de Winter, 0405, Limpopo
  • Gaste dink Mologa River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 540
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 540
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 540
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift Farm 179 Portion 6, Rust de Winter, 0405, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA941c1687594dfedad3f226c7ad0ab258ea209a139ed4384f61cfa63f34883aecfbcece21c412c6342d7e0f274888ab904ed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Buffelsdrift Farm 179 Portion 6 Rust de Winter 0405 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.232299919306 28.5230622137
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang