Molopo Naledi Guest Lodge
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en enkelbed en 'n lessenaar. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n dakwaaier en 'n platskerm-TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die Lapa en swembad is beskikbaar vir alle geregistreerde gaste en gaste word aangemoedig om hoflik te wees en die gemeenskaplike area se geriewe in 'n uitstekende toestand vir alle gaste te hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n lessenaar. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n dakwaaier en 'n platskerm-TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die Lapa en swembad is beskikbaar vir alle geregistreerde gaste en gaste word aangemoedig om hoflik te wees en die gemeenskaplike area se geriewe in 'n uitstekende toestand vir alle gaste te hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n lessenaar. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n platskerm-TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die Lapa en swembad is beskikbaar vir alle geregistreerde gaste en gaste word aangemoedig om hoflik te wees en die gemeenskaplike area se geriewe in 'n uitstekende toestand vir alle gaste te hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin en het 'n dubbelbed, enkelbed, 'n slaapbank en 'n lessenaar. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV en lugversorging in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die Lapa en swembad is beskikbaar vir alle geregistreerde gaste en gaste word aangemoedig om hoflik te wees en die gemeenskaplike area se geriewe in 'n uitstekende toestand vir alle gaste te hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste, en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n platskerm-TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die Lapa en swembad is beskikbaar vir alle geregistreerde gaste en gaste word aangemoedig om hoflik te wees en die gemeenskaplike area se geriewe in 'n uitstekende toestand vir alle gaste te hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 'n gesin. Hierdie kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n lessenaar. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die Lapa en swembad is beskikbaar vir alle geregistreerde gaste en gaste word aangemoedig om hoflik te wees en die gemeenskaplike area se geriewe in 'n uitstekende toestand vir alle gaste te hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim kamer bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 2 dubbelbeddens en 'n lessenaar. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV en lugversorging in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die Lapa en swembad is beskikbaar vir alle geregistreerde gaste en gaste word aangemoedig om hoflik te wees en die gemeenskaplike area se geriewe in 'n uitstekende toestand vir alle gaste te hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Molopo Road, Vryburg, 8601, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang