Successfully reported

Molozi

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hendrika B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Uitstekend! 10 uit 10. Uitstekende verblyf. Skoon en netjies en alles van top kwaliteit. Selfs die beddegoed het heerlik geruik! Werklik uitstekend! Gasvrou het gereeld gevra of alles in orde is. Baie dankie! 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mmabatho
Molozi
Goeie dag Rika, Baie dankie vir die mooi review. Ons waardeer dit. Hoop julle kom kuier binnekort weer. Groete

Mandine D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Dit was fantasties. Ons gaan definitief weer daar bly as ons weer gaan. Ons het baie lekker gebly. Dis 'n baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen F
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Our stay was pleasant and relaxed. Our stay was safe, secure and relaxed. We appreciated the modern interior design of the house. Beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mmabatho Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Rickman Street, Riviera, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3d9339c224be6a145c2824889a5a6b0af8822cda3b61d7012d225c02adea1bf18c8cf5be097001f28786a9a43554b25d981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9) 3 5 1 5 10 Rickman Street Riviera 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.73674454247 24.729542520201
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang