Successfully reported
+23

Molozi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Rickman Street, Riviera, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Molozi is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kimberley wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is.

Hierdie huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 'n hoofhuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n aparte woonstel met 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofhuis se slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Gaste kan die aparte badkamer met 'n bad gebruik. Die woonstel se slaapkamer het 4 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort. Al die slaapkamers het lugversorging.

Die hoofhuis het 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die woonstel het 'n TV.

Die verblyf is naby winkels en restaurante. Gaste kan ook Motheo Adventure Farm besoek wat slegs 20,4 km vanaf die verblyf is en dit bied braaigeriewe, 'n swembad, konferensiekamers, 'n kroeg en oerwoudgimnasium. Molozi is die perfekte plek om Kimberley te verken.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mmabatho Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Rickman Street, Riviera, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Molozi het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Rickman Street, Riviera, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3d9339c224be6a145c2824889a5a6b0af8822cda3b61d7012d225c02adea1bf18c8cf5be097001f28786a9a43554b25d981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9) 3 5 1 5 10 Rickman Street Riviera 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.73674454247 24.729542520201
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang