Molteno Guesthouse
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Stuart Street, Molteno, 5500, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Molteno Guesthouse bied gaste 'n keuse van gerieflike kamers vir reisigers in Molteno.
Die kamers is individueel versier en is gemeubileer met óf enkel-, driekwart- of dubbelbeddens en bied en suite-badkamers. Elektriese komberse is ook beskikbaar vir die kouer nagte. Elke kamer beskik oor 'n TV met beperkte DStv-kanale, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n selfsorgkombuis asook braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Ontbyt word in die eetarea bedien en aandete is op versoek beskikbaar. Doen asseblief navraag vir inligting en tariewe.
Molteno Guesthouse is 'n nie-rook instansie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rosa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 43 Stuart Street, Molteno, 5500, Oos-Kaap
- Gaste dink Molteno Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Stuart Street, Molteno, 5500, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang