Moments Away Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davel Road, Vereenig Farm, Bethal, 2310, Mpumalanga
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Moments Away Guest House is 2 km vanaf die dorpie Bethal op Davelweg geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers en gaste wat op soek is na 'n rustige, plaaswegbreek.
Die gastehuis het 6 selfsorg-eenhede. Daar is 5 eenhede met 'n yskas, mikrogolf en gasstoof. Die rondawel het 'n yskassie en mikrogolf, maar geen gaskookplaat nie. Elke eenheid beskik oor privaat braaigeriewe en vir gesinsbyeenkomste is daar 'n gemeenskaplike binnebraai wat tot 21 persone op 'n slag kan akkommodeer. Elke eenheid het ook die volledige DStv-pakket.
Vir ekstra sekuriteit word die eiendom omring deur elektriese heinings en bied gaste veilige parkeerplek tydens hul verblyf. Gaste sal nie beurtkrag tydens die verblyf ervaar nie.
Die gesang van voëls en asemrowende sonsondergange is wat hierdie gasteplaas 'n ideale plek maak om te rus. Kinders kan die plaasdiere besoek en gesinne kan 'n piekniek by die dam geniet. Gaste kan ook hul visgerei saambring en 'n lyn uitgooi.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Davel Road, Vereenig Farm, Bethal, 2310, Mpumalanga
- Gaste dink Moments Away Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davel Road, Vereenig Farm, Bethal, 2310, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang