Moments B&B Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Swartrivier Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Moments B&B Gastehuis is 'n groot, luukse gastehuis met 'n selfsorg-opsie in die boonste Kleinmond.
Dit bied akkommodasie vir groepe van 2 tot 12 persone en beskik oor 6 gemaklik gemeubileerde en suite-slaapkamers. Die kamers is ingerig met 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar, en wasgoed kan teen 'n bykomende koste aangevra word. Die oopplan-sitkamer sluit 'n eetarea en 'n slim-TV met gratis Netflix in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan buitebraaigeriewe, 'n groot swembad en leunstoele geniet. Parkeerplek van die straat af word voorsien. Die gastehuiseienaars woon op die boonste vlak, maar respekteer die gaste se privaatheid. Gaste het hul eie ingang en volle gebruik van die geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Chari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 35 Swartrivier Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Moments B&B Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Swartrivier Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang