Mom’s cottage
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Common 14, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 590 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Mom's cottage is in die hartjie van Dullstroom geleë en is 'n selfsorghuis wat uitkyk oor 'n pragtige eendedam en is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek.
Die kothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n vensterstoeltjie. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers wat toegerus is met 'n bad, toilet en wasbak, en daar is ook 'n gastetoilet.
Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en oond. Daar is ook 'n skottelgoedwasser om jou verblyf maklik te maak. Langs die kombuis is die ruim sitarea met gemaklike sitplekke, 'n muurgemonteerde TV en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste rustige maaltye geniet op die onderdakstoep, kompleet met buitemeubels en 'n braai-area wat oor die welige tuine uitkyk. Vir diegene wat die area wil verken, is die Dullstroom Roofvoëlreservaat net 3,3 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Teding Van Berkhout-straat, Critchley Common 14, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Mom’s cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Common 14, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang