Mona Cottage
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Up Town, Pilgrim's Rest, 1290, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 950R1 658 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mona Cottage is 'n bekoorlike kothuis in die hartjie van Pelgrimsrus, een van Suid-Afrika se oudste myndorpe, wat uit die laat 1800's dateer. Noukeurige oorweging is geneem om te verseker dat die kothuis se Victoriaanse erfenis in alle aspekte van die huis gevoel word.
Die selfsorgkothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan altesaam 6 gaste. Die eerste kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde kamer met 2 enkelbeddens ingerig is.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul etes by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet.
Die kothuis beskik oor 'n lieflike buitelugruimte vir aandbraai en buitelug-eetplekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Main Road, Up Town, Pilgrim's Rest, 1290, Mpumalanga
- Gaste dink Mona Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Up Town, Pilgrim's Rest, 1290, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang