Successfully reported

Mona Lavender

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Luana R
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Will definitely go back again to Mona Lavender. Although it was a very short stay, lovely accommodation, neat and clean with awesome views of the ocean. The hosts were fantastic. Also, a big thank you to Tony for helping me with my vehicle after the accident.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmine W
1 nag
5.0
Jan 2025

Vredevol en rustig. Ek het baie lekker gebly. Dit was rustig en perfek vir iemand wat net wil afskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Baie dankie. Was 'n voorreg om julle pragtige dogter te kon huisves.

Tiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker rustig en beste uitsig. Het baie lekker gebly en sal vir seker weer in die toekoms daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Thank you, Tiaan. It was a pleasure having you as a couple.

Michel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Uitstekend. Dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Baie dankie, Michel en Hannetjie. Hoop ons sien julle weer.

Jack A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Absolutely fantastic! Great location, stunning view and worth returning to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Thank you, Jack. It was great having you.

Martin B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Rustig gewees. Rustig. Gee aandag aan die bedmatras, redelik uitgehol, en die stoele aan die etenstafel moet bietjie nuwe stoffering kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rika C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Mona het kom kyk of alles reg is. Het dit baie waardeer. Ek het net een aand oorgeslaap, maar het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Hi Rika, was lekker om jou te ontmoet. Dankie vir jou vriendelike resensie.

Mariza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike wegkruip! Dankie, ons het heerlik oornag by die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Baie dankie, hoop ons sien julle gou weer.

Jonecia J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly. Kan dit hoogs aanbeveel. Baie lekker gebly. Kan regtig nie fout met enige iets vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Baie dankie, Jonecia, hoop ons sien julle gou weer.

Gerda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sien bo. Baie aangenaam gewees. Goed toegerus en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol & Tony
Mona Lavender
Baie dankie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carol & Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Nerina Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e92ee80dd6275b32d93823fe6c8142307dbffb0d0feb39de7baf8a7adf0cdeefcd087e63a9a10d7903e81e4309fe9862b44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 97 Nerina Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197751071279 22.047005830241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang