Mona Lavender
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Nerina Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mona Lavender is 'n selfsorgeenheid op die grondverdieping van die eienaar se huis in Danabaai, Mosselbaai. Gaste het toegang tot hul eie geriewe sowel as 'n privaat ingang en parkeerplek.
Die vakansie-eenheid bied 'n see-uitsig en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met basiese verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n maaltyd by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met YouTube. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.
Daar is kampstoele wat gaste buite mag gebruik sowel as 'n draagbare braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carol & Tony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 97 Nerina Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Mona Lavender het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Nerina Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang