Successfully reported
+19

Monash Guest Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Jordaan Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Monash Guest Inn is 'n bekoorlike eiendom wat perfek geleë is met uitsigte oor die Thabazimbiberge. Hierdie eiendom is gerieflik geleë naby die middestad en bied 'n rustige verblyf aan besoekers.

Gaste kan die gerieflik gemeubileerde kamers geniet, elkeen gemeubileer met 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die lugversorgde kamers het 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die kamers. Al die kamers is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Hierdie eiendom is omhein en gaste word veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek bekostig. Die eiendom het gemeenskaplike braaigeriewe met sitplek buite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sias D
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende. Dankie, dit was baie lekker gewees om daar te bly. Gasvry. Het baie lekker ontbyt gekry.
Feb 2025
Susan N
5.0
Was baie gerieflik. Baie gerieflik. Skoon kamers en baie vriendelike ontvangs.
Jul 2024
Geraldine L
Besigheidsreis
5.0
Baie behulpsaam en vriendelik en netjiese plek. Baie behulpsaam netjies.
Mei 2024
Living Ball Npc F
Besigheidsreis
5.0
Vinnige kuier wat baie aangenaam was. Lekker gebly dankie, goeie en vriendelike ontvangs, hope veilige parkering, skoon met reuse badhanddoeke en klei...
Sien meer
Mei 2024
Susan N
Besigheidsreis
5.0
Rustig. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Omgewing is veilig.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monash Guest Inn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Jordaan Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Monash Guest Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Jordaan Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9ed6a4a8141843ae31d12d8e4d9854645d993422deba84e6303330840300ea051b34c66546da6067374718c65c49c898f7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 17 Jordaan Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.59602 27.40388
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang