Monash Guest Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Jordaan Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Monash Guest Inn is 'n bekoorlike eiendom wat perfek geleë is met uitsigte oor die Thabazimbiberge. Hierdie eiendom is gerieflik geleë naby die middestad en bied 'n rustige verblyf aan besoekers.
Gaste kan die gerieflik gemeubileerde kamers geniet, elkeen gemeubileer met 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die lugversorgde kamers het 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die kamers. Al die kamers is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Hierdie eiendom is omhein en gaste word veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek bekostig. Die eiendom het gemeenskaplike braaigeriewe met sitplek buite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Monash Guest Inn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Jordaan Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Monash Guest Inn het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Jordaan Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang