Successfully reported

Mondior Manor

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van Mondior Manor gebruikmaak. Ons verblyf by Mondior Manor was puik. Ons was vriendelik ontvang. Ons ontbyt was baie lekker. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag
5.0
Jun 2025

Dit was weereens fantasties, dankie. Ek is 'n gereelde klient. Die diens, die fasiliteit, die ontbyt en die kamers was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Warm welcome, spacious room, lovely garden. We felt very welcome as soon as we arrived! Lovely spacious room, delicious breakfast and charming host. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolaas O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Goeie keuse. Baie lekker gebly, vriendelike personeel. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth N
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

Okay. The shower was a nightmare; I could hardly get water. The shower head is too high; you just get sprinkles of water. Very impractical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanetta S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Vriendelik, veilig, netjies en gerieflik. Alles wat ons benodig het was daar. Baie gerieflik. Sal vir seker in die toekoms my oorbly plekkie in Kimberley wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mondior
Mondior Manor
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly dat alles wat julle benodig het beskikbaar was en dat julle verblyf gerieflik was. Dit sal 'n plesier wees om julle weer in Kimberley te verwelkom!

Dina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Mondior Manor was die perfekte plek om te bly vir ons doel. Baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mondior
Mondior Manor
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle verblyf gerieflik was. Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms!

Neil D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Goeie bed, badkamer en ontbyt. Baie lekker! Die gasheer was vinnig en deeglik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margo D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Lekker oornag verblyf. Hierdie was die perfekte plek om te oornag na 'n lang rit. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles is baie mooi en netjies. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mondior
Mondior Manor
Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ons is bly om te hoor dat julle 'n goeie ervaring gehad het en dat julle vriendelik ontvang is. Dit is altyd ons doel om 'n netjiese en aangename omgewing te bied. Ons hoop om julle weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mondior Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kekewich Drive, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5Nzg1ZWZjLTYwZjMtNDc5My1iZTI2LTcxNzA3YjY5MzliZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 1 Kekewich Drive Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.75702 24.7655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang