Monia
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Richardson Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R610 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Monia is 'n selfsorg-instansie in die middel van Graskop, Mpumalanga. Ons bied verblyf in 'n huis en 2 aparte chalets.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, elk met sy eie badkamer, sitkamer met TV, en 'n ten volle toegeruste kombuis en eetkamer. Daar is gratis WiFi.
Die chalets het elkeen 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n TV en 'n oopplan-kombuisie. Handdoeke en linne word voorsien en daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens. Daar is gratis WiFi.
Daar is 'n pragtige, groot tuin met braaigeriewe. Ons voorsien ook veilige parkeerplek met 24-uur sekuriteit.
Monia is loopafstand vanaf die meeste restaurante, Spar en kunsvlytwinkels af.
Graskop is sentraal geleë tot die Blyderivier Canyon, asook ander besienswaardighede soos God's Window, Pinnacle Rock, Wonderview, en die Lisbon- en Berlin-watervalle.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Nick Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 296
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 59 Richardson Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Monia het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Richardson Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang