Successfully reported
+21

Monique’s Guest House & Bike Stop

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Country Pumpkin, 16 Tennant Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Monique's Guest House & Bike Stop is in Barrydale geleë, 'n bekoorlike dorpie skuil aan die voet van die Langeberge langs die bekende Kaapse Roete 62, op die grens van die Overberg- en Klein Karoo-streke van die Wes-Kaap. Die dorp spog met 'n verskeidenheid uitstekende natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede wat reisigers van regoor die wêreld lok.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers, waarvan 2 en suite-dubbelkamers is. Daar is ook 'n kamer aan die voorkant van die huis met 2 enkelbeddens wat van 'n gedeelde badkamer gebruik maak.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike oopplan-sitkamer en -kombuis. Die sitkamer het 'n televisie. Die kombuis het geriewe wat 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel met eetgerei en breekware insluit. Daar is 'n omvou-veranda met skilderagtige uitsigte oor die dorp in die vallei onder en omliggende berge. Die stoep lei ook na die braai-area en sluit veilige, onderdakparkeerplek vir motorfietse in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Country Pumpkin, 16 Tennant Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Monique’s Guest House & Bike Stop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Country Pumpkin, 16 Tennant Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnHDlsHwFIZjGAd6Zz3jrcZhYeoGJsLx0olIMJ1ctDFRkZaEVgC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Country Pumpkin 16 Tennant Street 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.905256291866 20.716644515344
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang