Successfully reported
+43

Bohemian Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 389 Eridanus Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 770 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bohemian Guesthouse is 'n rustige ontsnapping wat hoog op die rant in Waterkloof, Pretoria geleë is en tussen pragtige Jakarandabome geleë is.

Verblyf word gebied in 'n keuse van kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met gemaklike dubbel- of koninggrootte-beddens, en het en suite-badkamers met baddens of storte en toilette. Elkeen van die lugversorgde kamers kyk uit oor die tuin en is toegerus met gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan ontspan in die lieflike aangelegde tuine met volwasse bome en 'n onberispelik versorgde binnehoftuin met 'n fontein, of in die swembad afkoel.

Bohemian Guesthouse is 10 km vanaf Waterkloof Gholfklub en verskeie winkelsentrums geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elzette B
Saam met vriende
5.0
Rustig en gerieklik. Baie dankie, die atmosfeer was rustig. Baie netjies en gerieflik. Ontbyt was heerlik.
Aug 2025
Monica P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en netjies. Ons verblyf was baie aangenaam. Die ontvangs was warm, die plek was baie netjies en skoon. Ontbyt was goed en gereed op die...
Sien meer
Aug 2025
Janette S
Besigheidsreis
5.0
Clean overnight, comfortable and safe. Clean and functional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Stoffel B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, rustig en luuks. Ons het 'n wonderlike verblyf beleef. Ontbyt was voortreflik, kamers was skoon, die badkamers was netjies en die handdoekre...
Sien meer
Mei 2025
Chloe D
Saam met vriende
5.0
Amazing. Was amazing, great attention to detail.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 389 Eridanus Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Bohemian Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 389 Eridanus Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c834cde38636c79c04bd9b0047c97f082bcf3431629cb1bb65ccab5d7e64b593bd2561208aa0d664ace86bb38392832096b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 389 Eridanus Street Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.788757961745 28.250143673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang