Successfully reported
+28

Mont d'Or Franschhoek

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Van Wijk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 281 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mont d'Or Franschhoek is in die skouspelagtige Kaapse Wynlande geleë, met maklike toegang tot die historiese dorpskern. Daar is 'n wye verskeidenheid vermaakgeriewe en doendinge naby, wat restaurante, wynproe, sjokoladewinkels, museums, monumente en eksklusiewe winkels insluit.

Verblyf word gebied in 11 kamers, wat 'n maksimum van 24 gaste in totaal akkommodeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Mont d'Or beskik oor 'n bekoorlike swembad, en ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien. Na 'n besige dag van besigtiging, wynproe, ontspan langs die swembad, of net 'n bietjie inkopies doen, kan jy in die gemak van jou luukse lugversorgde kamer onttrek en 'n manjifieke sonsondergang geniet.

Met soveel wat in en om Franschhoek aangebied word, bied die gastehuis jou die opsie om vir bed en ontbyt te bespreek of om ontbyt by een van die vele oulike restaurante in die Kaapse Wynlande te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lance Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 32 Van Wijk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mont d'Or Franschhoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 281
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 281
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 281
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Van Wijk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3bec0c7f45381e04eaa2c8e71bef21da40c81db238030816854e85d4a149e1b75b2058707349e1efce22af3099e52a26d01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 281 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 32 Van Wijk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91062 19.117885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang