Mont Martre Chalets
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lambrechts Road, Mont Martre, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
Vanaf
R8 000R4 800 per nag (plek vir 4) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mont Martre Chalets is hoog teen die noordelike hange van die Franschhoekberge geleë, waar gaste pragtige uitsigte oor die Franschhoekvallei vanaf hul privaat stoep kan geniet. Omring deur wynlandgoedere en restaurante, is dit die ideale omgewing vir 'n ontspanne naweek.
Verblyf word in 4 kothuise gebied. Die kothuise beskik oor 'n oopplan-sitkamer, -kombuis en -eetarea, en 2 en suite-slaapkamers. Elke kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en is toegerus met 'n haardroër, komplimentêre tee en koffie, lugversorging, slim-TV en internettoegang. Gaste het toegang tot braaigeriewe op die stoep.
Die meer bied 'n oorvloed voëllewe, en ander doendinge om in die omgewing te geniet, sluit wynproe, keldertoere, sjokoladeproe, gholf en voetslaan in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Lambrechts Road, Mont Martre, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Mont Martre Chalets het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lambrechts Road, Mont Martre, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang