Successfully reported

Montana Cape House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Francois C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het ons verblyf baie geniet. MCH is in 'n stil area geleë met veilige parkering. Die Fern kamer is baie ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld, gerieflik en skoon. Baie gerieflike akkommodasie. Silwerskoon. Ons is hartlik ontvang. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Spacious accommodation in quiet neighbourhood. Stayed for the full week. Accommodation provided is everything I need. Hosts are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustige en pragtige omgewing. Montana Park se strate is skoon, paaie is goed. Ongelooflike mooi omgewing. Eve en Chris het ons hartlik ontvang. Baie dankie vir die heerlike ontbyt. Sal weer by julle oornag indien ons weer Dr. Stefan Rawlings moet besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donovan
Montana Cape House
Baie dankie, ons waardeer dit. Hoop om julle weer te sien en dat die behandeling sal goed gaan. Groete Eve

Maggie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Sal definitief in die toekoms weer daar bly. Pragtige plek, pragtige hartsmense. Ons het baie tuis gevoel en dit was baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donovan
Montana Cape House
Baie dankie Maggie. Ons hoop julle sal weer kom. Geniet om julle te ontmoet. Groete, Chris en Eve.

Esta J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantasties. Baie skoon, netjies, alles wat jy nodig het. Eve en haar man is baie vriendelik en gasvry. Ontbyt uit die boeke. Ek sal dit definitief aanbeveel, puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donovan
Montana Cape House
Baie dankie Esta Jy is al deel van familie Altyd plesier om jou te hé kuier en bly Sien jou weer Groete Eve

Esta J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Heerlik. Eve en haar man is so vriendelik ek al paar keer daar oorgebly. Alles is pragtig skoon netjies. topklas. Ontbyt is heerlik. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donovan
Montana Cape House
Dankie Esta Waardeer die mooi kommentaar Goed om jou weer te Sien Groete Eve

Trema V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Gevoel of ek by my ouerhuis / grootouers se huis kuier. Vriendelik, behulpsaam en ongelooflik netjies. Kan die gastehuis regtig met vertroue aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donovan
Montana Cape House
Baie dankie Trema, Hoop julle kom weer kuier. Ons het lekker gesels, Groete, Chris en Eve

Dinkies P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Beter as die beste, 6-ster, puik. Sal die plekkie vir seker aanbeveel. Het sommer dadelik tuis gevoel en is vir seker bederf. Kon niks fout vind nie. Van hoogste waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donovan
Montana Cape House
Baie dankie Dina Ons het julle bly by ons geniet Hoop Sien julle weer Groete Eve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Donovan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 901 Stangeria Street, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f27261876d45adf610fa4fe08a0e01d90c49994f8e2ad0de0b5402a6223c981ea51a583b937f949689d6498ec80fd365fbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 901 Stangeria Street Montana Park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.689918 28.263185
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang