Successfully reported
+13

Montana Cape House

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 901 Stangeria Street, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Montan Cape House, geleë in die hartjie van Montana, Pretoria, is 'n pragtig bewaarde Kaaps-Hollandse-styl gastehuis wat 'n perfekte kombinasie van tradisionele elegansie en moderne gerief bied. Dit is 'n ideale toevlugsoord vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Verblyf sluit 'n gastekamer met basiese selfsorggeriewe in, wat gerieflik tot 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n privaat badkamer, 'n klein kombuisie en 'n sitarea vir ekstra gerief. Gaste kan moderne geriewe soos 'n TV met 'n Android TV Box, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe geniet.

Vir jou gerief word kamers elke tweede dag gediens (naweke uitgesluit). Montan Cape House is gerieflik geleë naby gewilde inkopiebestemmings soos Kolonnade Mall en ander plaaslike winkelsentrums, en is die perfekte basis vir jou verblyf in Pretoria.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Donovan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 901 Stangeria Street, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Gaste dink Montana Cape House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 901 Stangeria Street, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f27261876d45adf610fa4fe08a0e01d90c49994f8e2ad0de0b5402a6223c981ea51a583b937f949689d6498ec80fd365fbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 901 Stangeria Street Montana Park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.689918 28.263185
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang