Successfully reported
+27

Monte Carlo Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Lang Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Monte Carlo Self-Catering is in Mosselbaai geleë en bied 'n asemrowende 180 grade see-uitsig. Dit is ideaal geleë, stapafstand vanaf 2 strande, naamlik Santos en De Bakke-strand, en 'n kort entjie se stap na die dorp.

Die woonstel is op die boonste verdieping van die eiendom geleë en het 'n privaat ingang. Die eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers is elk met 'n dubbelbed ingerig, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het slegs 'n stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke voor 'n TV met Netflix.

Die leefarea lei na 'n dek wat oor die hele gedeelte van die woonstel strek. Gaste het toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Ligging

  • 80 Lang Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Lang Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dad84714e5968f76976856d5e535bd609a0398cf9a3c4b1265edc11c74c627cff66f32add122022c3d648881cd249d11c23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 80 Lang Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.17442515146 22.130275553373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang