Successfully reported
+5

Monti-Bello Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 12 1ste Street, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Monti-Bello Guest House is 'n rustige gastehuis in die dorp Heilbron in die Vrystaat. Die dorp is ideaal vir 'n ontspannende naweek gevul met rus, stilte, en baie vars lug. Die gastehuis is naby verskeie winkels en restaurante.

Daar is verblyf in 5 dubbelgastekamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en lugversorging in elke kamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Heerlike ontbyt word in die sonnige eetarea bedien. Aandete kan op aanvraag voorsien word.

Die gastehuis het 'n grasdak-sitkamer met 'n groot platskerm-TV. Gaste kan ontspan onder die lieflike lapa met braaigeriewe, of die swembad geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elsabé C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en gemaklik. Baie lekker gebly en tuis gevoel.
Sep 2025
Cornelus V
Gesin met klein kinders
5.0
Snoesig veilig vredevol. Werklik 'n heerlike snoesige wegkruipplek in die Vrystaat.
Mei 2025
Meyburgh V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Dit was regtig baie skoon en netjies. Tannie Annalize was ook baie behulpsaam. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.
Mrt 2025
Retha H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike en netjiese oornagplek. Heerlik ingerig, baie skoon en die ligging was doodstil en veilig.
Feb 2025
Ralph C
5.0
Hidden gem in a beautiful town. I was cycling from Johannesburg to Durban and this was my first stop. The place was easy to find, the h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 12 1ste Street, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Gaste dink Monti-Bello Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 12 1ste Street, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZjhhNmI1LWZmOGUtNGFkNy05YjA3LWRjMWIxMmY5YzlkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 12 1ste Street Vegkop 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 14:00 -27.296932 27.971195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang