Monti-Bello Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: 12 1ste Street, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Monti-Bello Guest House is 'n rustige gastehuis in die dorp Heilbron in die Vrystaat provinsie. Die dorp is ideaal vir 'n ontspanne naweek gevul met rus en vrede, en baie vars lug. Die gastehuis is naby verskeie winkels en restaurante.
Verblyf word gebied in 5 dubbelgastekamers. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en lugversorging in. Gratis WiFi is oral in die gastehuis beskikbaar.
Heerlike ontbyte word in die sonnige eetarea bedien. Aandete kan op versoek voorsien word.
Die gastehuis het 'n grasdak-gaste-sitkamer wat 'n groot platskerm-TV bevat. Gaste kan ontspan onder die lieflike lapa met braaigeriewe, of 'n duik in die swembad neem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 1ste Street, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
- Gaste dink Monti-Bello Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: 12 1ste Street, Vegkop, Heilbron, 9650, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang