Successfully reported

Montpellier De Tulbagh

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Sarah-Jane K
1 nag
5.0
Okt 2025

Restful and peaceful. Really enjoyed my stay. Slow pace, good views - perfect for a slow weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Hendrik H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Maklik verkrygbaar en skoon. Lekker geslaap, skoon kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maranatha W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very relaxing. Love the bird life and peaceful environment. Very clean and organised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige, rustige omgewing. Netjiese en veilige verblyf. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kaneesha S
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Kuier was manjifiek. Ja, verblyf was tops. Diens was ook baie goed en omgewingsvriendelik.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Constant S
1 nag
4.0
Jan 2025

Ons het die rustigheid van die plaas geniet. Ja, lekker rustige plaasatmosfeer. Die pad is wel maar rof. En die agterdeur kon nie oopgemaak word nie. Die vensters kan nie vasgedraai word as hulle oop is nie. In winderige toestande kan die glas breek as mens dit sou oop los.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
1 nag Saam met vriende
3.4
Aug 2025

Pragtige venue maar baie teleurgesteld in ons verblyf opsie se afronding. Wat 'n pragtige herehuis vir ontvangs, tuine met heerlike atmosfeer en 'n wynproe. En soveel as wat ons dit kan aanbeveel, so teleurgesteld was ons met die verblyf in die Constantia kothuis Chenin Blanc. Die sitkamer perfek, slaapkamers en kombuis redelik, maar die badkamer en kombuisvloer saam geskeurde linne, muurverwarmer wat nie werk nie en tekort aan basiese toerusting soos snyplank en bak met deksel, het die verblyf ervaring nie aangenaam gemaak nie. Ook het ek 'n week voor aankoms gevra vir 'n eenheid met enkelbed en was ingelig dis vol, maar 3 van die kothuise het met ons datum onbewoon gestaan.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Hanlie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2025

Nice view and tranquility, but also traumatized and unhappy about what happened. Friday was very relaxing, although there were lots of noises from people living on the farm in the evening. Saturday evening and Sunday morning was a disaster. Removing early hours in the morning to the manor house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Marina F
1 nag
1.6
Aug 2025

Swakste gashere. Was die slegste oornagverblyf nog ooit.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 84 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twee Jongen Gezellen Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41fa29a7c375be06717d0c3284acfa0525d5851fb36fddfa189ca6e3b707b0a5f669bc7bc9a570fc31f32758ceaaff921bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 90 5 1 4 Twee Jongen Gezellen Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.274840164165 19.11098340385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang