Successfully reported

Moo Manor

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Mariza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker vir 'n oornag slaapplek. Ons het een nag daar geslaap. Dit is 'n groot kamer met 'n bed en kombuis. Die badkamer is apart. Baie netjies en het baie mooi dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uranda N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Anders is die plekke 'n 10/10 . Die verblyf was heerlik. Plek werklik netjies. Sal egter net 'n voorstel wil maak en dit is dat daar 'n extractor fan in die stort ingestalleer moet word om die stoom uit te suig. Die ceiling het alreeds begin muf kolle toon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Uitstekend, awesome. Goeie oornag plekkie. Baie lekker gekuier en geslaap, als is daar. Sou bietjie meer pakplek aanbeveel vir groot tasse. Skoon en baie netjies, verstaan plekkie is nog onder "opgradering" - lugversorging, ens. Extractor fan sal baie help in badkamer. Gashere was "awesome", dankie, vir ekstra waaier, was warm in kamer. Kan inkloktyd wees soos geadviseer, 14:00 tot 22:00, weet mense ry ver, maar elke aand het ander gaste tussen 03:30 tot 04:00 by Moo Manor opgedaag, nie lawaaierig nie, net wakker geword. Laat weet net ander gaste. Kan Wi-Fi wagwoord in kamer gelos word, nooit ontvang nie. Het eie "router" gebruik. Anders, baie lekker gebly, sal definitief aanbeveel, regtig uitstekende gashere, 10/10 en meer. Baie dankie, jy is 'n uitstekende gasvrou, 100%++, sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Luan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Fantastiese plek. Vriendelike mense. Baie lekker plek. Alles beskikbaar in die plek wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy E
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Lekker gekuier. Baie lekker oornag. Waardeer die botteltjies water in die yskas. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine M
Kort verblyf
4.2
Apr 2025

Pleasant although with challenges on amenities. No honest description of amenities. E.g., space too small for 5 people; no privacy for 3; no toilet paper nor cleaning services provided. Geyser did not work on day 1. Prior communication would have been ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle B
1 nag Saam met vriende
2.2
Apr 2025

Teleurstellend. Geen toiletdeksel nie. Vorige mense se kos in die yskas en handdoeke nat.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Macharie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Stormberg Street, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6482c697e1e2bb3231fffdc7ff21676353bde57c06224ccf0a5743df44e4d4f5fb22328a9d7bc18fbe5b2a1cffa3cff9fde6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 25 Stormberg Street Carters Glen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.749375977292 24.729229130503
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang